What our students say............... Get out and enjoy life! Hi Izak. Jy maak my Maandae aande sommer baie interresant! Dankie vir n lekker klas :-) Eloise Dans..Ek het altyd op die kantlyn gestaan en bewonder. Dit het nou verander.......Dankie Izak vir die wonderlike klasse. Ek geniet dit vreeslik en al is dit soms moeilik is die ervaring wonderlik. Baie dankie.... Johan liebenberg Dans.....’n Kuns en ‘n vreugde wat ons leer ken het deur jou en dankie is n klein woord wat met baie mening gesê word...... M&J Dans = Leer jouself beter ken, leer nuwe fasette van jouself en maak jou meer ‘ekstrovert”. Laat my vry voel! Thanks!... Els Thank you for being the best dancing instructor around. Dancing has made me more confident in every aspect of my life .... David Thanks for the wonderful lessons. Dancing, for me, is the expression of your soul, the ability to be free. The absolute best way to unwind and have fun. Like Gloria Estefan said: “The rhythm is gonna get you!” Muchos Gracias!! Salsa is the thing! See you on the dance floor!! Nico Awesome salsa and lots of fun and laughs! Thank you Sandra A lot of fun and a lot “shaking” and good music! Thanks Izak for the course to learn the basics of Salsa dancing.....Angelique Ons droom was nog altyd om mooi te dans. Vandat ons hier is leer ons elke keer iets nuuts. Baie dankie vir jou vriendelikheid en geduld met ons.... Evan en Shanel I start to believe I can dance!! Thanks to you!! Had great fun & loved the dips!! Yvonne Fantastic lesson! Really had fun. Thank you .... Halima This was fantastic! I really enjoyed our wedding dance lesson & sokkie night..... Elsje (all testimonials taken from our student scrapbook)